send link to app

Lofoord


4.8 ( 5568 ratings )
エンターテインメント 教育
開発者 Mauritz Prinsloo
無料

Lofoord het ‘n unieke holistiese benadering t.o.v om liggaam van Jesus te wees. Ons glo in Handelinge 1:8 wat se dat ons sal krag ontvang om God se “getuies” te wees. Deur die werking van die Heilige Gees wil ons ‘n gemeente wees waar mense genees kan word en vervul kan word deur God se krag. Maar verder waar mense kan groei om self weer ander mense te bedien.